Family friendly

RAAF (previously know as Bottomless Coffee Band) @ The Coldstream Restaurant

Tue Aug 1, 19:00 - Tue Aug 1, 21:00

The Coldstream Restaurant

ABOUT

RAAF stel hulle debuut album, PREDIKER, bekend met splinternuwe musiek en ou gunstelinge. Kom klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie - ‘n musiek ervaring wat jy nooit gaan vergeet nie.