Family friendly

Supervrou Damesoggend

Wed Aug 9, 11:00 - Wed Aug 9, 15:00

AJ Louw saal, Hoër Volkskool Koshuis, Heidelberg, Gauteng

ABOUT

Jy sal bederf word met vermaak, 'n ligte ete, 'n praatjie deur Sandra L Taljaard (Style Challenge International) en 'n modeparade met formele - en informele uitrustings. Ons eindig die dag met die onthulling van ons "makeover" dame en haar transformasie.


Daar is vele pryse te wen! Koop jou kaartjie en staan 'n kans om 'n volledige 'makeover' van Style Challenge International te wen, ter waarde van R6 000!


Vele stalletjies op die dag om na hartelus te snuffel en koop. Koffiewaentjie en kontantkroeg ook beskikbaar by die funksie.

DIRECTIONS

Supervrou Damesoggend
AJ Louw saal, Hoër Volkskool Koshuis, Heidelberg, Gauteng
10 Strydom St, Heidelberg, Heidelberg - GP, 1441
Get Directions