Jol & Jive — WOW word 20!
Sat Oct 14, 16:00 - Sat Oct 14, 23:00
Van der Stel-sportgronde
ABOUT
Bring die hele gesin! ’n Gala-feesviering van WOW se 20ste bestaansjaar bied gesinsvermaak vir oud en jonk. ’n Veilige, genotvolle viering van die projek se wonderlike groei oor die afgelope twee dekades. Dié jaarlikse gesinsdag is ’n hoogtepunt op die WOW-feesprogram. Gewilde kunstenaars gaan optree en verskeie plaaslike orkeste gaan die voete behoorlik laat jeuk. Gesonde en veilige gesinsvermaak met stalletjies en ’n biertent vir die grootmense. Hierdie prettige gesinsdag bied uitstekende waarde vir geld!
STARRING
Tribal Echo, Early B, Mango Groove, Dr Victor & The Rasta Rebels
TICKET TYPES
Algemene toegang: R60
BBP-area: R500
* Voel soos 'n rock-ster met 'n BBP-kaartjie wat die volgende insluit:
Eksklusiewe toegang vir jou geselskap van 20 of meer, toegang tot BBP-parkering, BBP-ingang, komplimentêre verwelkomingsdrankie, kelners en 'n private kroeg. Spyseniering kan gereël word teen addisionele koste.

DIRECTIONS
Jol & Jive — WOW word 20!
Van der Stel-sportgronde
18 Du Toit St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions