Family friendly

Die dag toe Guppie sweef

Sat Oct 7, 15:00 - Sat Oct 14, 13:10

HMS Bloemhof-skoolsaal

ABOUT

Deur narrespel en fisieke komedie vertel twee hansworse uit 2052 die storie van die grensposbewaarder Guppie. Hy woon in die Republiek van die Kapokboere­ vereniging, wat so gedoop is nadat ’n aardbewing ’n skeur rondom ’n stuk grond met 12 plase, twee opgaardamme en ’n kerk veroorsaak het. Guppie staar daagliks na die elektriese heining en wonder of daar lewe aan die ander kant is. Die jongspan gaan skaterlag, terwyl die onderliggende kommentaar volwassenes sal laat nadink.



STARRING

Kerscha Titus & Robert Hindley

DIRECTIONS

Die dag toe Guppie sweef
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions