Hallo, is Bettie wat praat
Sun Oct 8, 15:00 - Sat Oct 14, 12:55
HMS Bloemhof-sentrum
ABOUT
Dean Smith, Suidooster se geliefde Wade, klim weer in die skoene van die skreeusnaakse Bettie, sy aweregse sosialemediapersona. Bettie is beroemd-berug vir die eiers wat sy oor alles en almal te lê het, hoewel sy gewoonlik die kat aan die stert beetkry. ’n Komedie met resepte, skinderstories en lief en leed. Okay, bapaaai!
STARRING
Dean John Smith
DIRECTIONS
Hallo, is Bettie wat praat
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions