Hans gee Herklaas horings

Mon Oct 9, 10:30 - Fri Oct 13, 21:25

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Kom kyk hoe die radio-Hans lewe kry. RSG luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronje lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Binnekort speel hy ook in die rolprent weergawe van Hans steek die Rubicon oor. Nou kry Woordfees-gehore die geleentheid om Tobie lewendig op die verhoog te ervaar in ’n dramatiese voorlesing en verwerking van Hans gee vir Herkaas horings.

STARRING

Tobie Cronjé

DIRECTIONS

Hans gee Herklaas horings
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions