Kom uit

Mon Jul 24, 19:30 - Mon Jul 24, 19:45

Neelsie Cinema

ABOUT

Drama 13


Geskryf deur Chrizelle Strydom 

Regisseur Chrizelle Strydom 

Produksiebestuurder Chrizelle Strydom 

Redigering Chrizelle Strydom 

Garderobe Frances van Rooyen 

Garderobe-assistent Kyle Matthew Truter 

Grimering Zara van der Westhuizen 

Musiek Merwe van Gent 

Beligting Chrizelle Strydom; Sonja Louw; Kyle Matthew Truter 

Met Niné Pedro; Angelique Filter; Andrie Theron; Angelo Bergh; Xavier Griqua 

Ensemble Abigail Jones; Ashton Jansen; Chrizelle Strydom; Frances Van Rooyen; Heinrich Wentzel; Jeanne-Marié Koekemoer; Jurie Boshoff; Katie Hodson; Kristen Fichardt; Matthew Dragner; Merwe Van Gent; Nina van Eeden 


Wat gebeur as twee meisies uitgaan na ‘n kuier toe? Wat gebeur as hulle hande vashou?


Gebaseer op ware gebeure.

DIRECTIONS

Kom uit
Neelsie Cinema
37 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions