Family friendly

HOMECOMING 2023 | TUISKOMS 2023

Thu Sep 14, 11:00 - Sat Sep 16, 22:00

Stellenbosch University

ABOUT

Homecoming 2023

Reconnect with old friends, reminisce about your student days, and participate in a variety of activities.

(Die Afrikaanse weergawe volg ná die Engels.)


It is time for your alma mater’s annual Homecoming Weekend for Stellenbosch University alumni from Thursday 14 September 2023 to Saturday 16 September 2023 on the Stellenbosch and Tygerberg campuses.


Homecoming program and reunions


Tee off with SWAN

Calling all our alumnae! Homecoming 2023 tees off with our SWAN Golf Day at the Stellenbosch Golf Club. Test your skills on scenic fairways and greens, engage in meaningful conversations, and expand your professional network in a relaxed and welcoming atmosphere. This event will leave you with lasting connections and cherished memories. 


Date: Thursday 14 September 2023

Time: 11:00

Cost: R3 000 per four-ball

Venue: Stellenbosch Golf Club


Business Breakfast – Reflecting on the future of the South African economy

Join Dr Nthabiseng Moleko, a distinguished academic and specialist in industrial development funding, Prof Johann Kirsten, esteemed Director of the Bureau for Economic Research, Phuthi Mahanyele-Dabengwa, South African CEO of Naspers Limited, Dr Nicky Newton-King, Chair of the SU Council and first female CEO of the Johannesburg Stock Exchange (JSE), and Doris Viljoen, Director of the Institute for Futures Research (housed at the Stellenbosch Business School), for a thought-provoking discussion that explores the factors that empower entrepreneurs to achieve remarkable success and the compelling case for fostering economic growth. 


Date: Friday 15 September 2023

Time: 08:30

Cost: R100

Venue: Victoria Hub (next to Monica Residence), Stellenbosch

Speakers: Dr Nthabiseng Moleko, Prof Johann Kirsten, Phuthi Mahanyele-Dabengwa, Dr Nicky Newton-King and Doris Viljoen


Matie Soirée

Cheers! Join us for a taste of a delightful selection of wines and non-alcoholic beverages served up by our winemaking alumni. There will be delicious food and top-notch entertainment – all adding to the ambience of an enchanting evening set under the shade of the oak trees and overlooking the majestic Pieke mountains.

 

Date: Friday 15 September 2023

Time: 17:00

Cost: R150

Venue: Alumni Clubhouse (Die Stal), Coetzenburg


Decade Reunion Lunch

We have organised a delectable lunch specially for all the first years from the classes of 1973, 1983, 1993, 2003 and 2013. Gather your friends and get ready to swap stories and relive your shared Matieland experiences. Expect an unforgettable reunion filled with laughter, nostalgia, and the joy of reuniting with old friends.


Date: Saturday 16 September 2023

Time: 12:30

Cost: R250

Venue: Alumni Clubhouse (Die Stal), Coetzenburg


Matieland Concert

Memories and melodies… It is no secret that Maties have talent! Our Matieland Concert is the grand finale of Homecoming 2023. Prepare to be captivated by Koos Kombuis, a legendary singer and songwriter; RAAF, the chart-topping singer-songwriter husband and wife duo, previously known as Bottomless Coffee Band; Kirsty Bows, an electric violinist, known for her fusion of music and fashion; and the finalists from the University’s annual Acapella singing competition (previously known as sêr).


Date: Saturday 16 September 2023

Time: 18:30

Cost: R200

Venue: Endler Hall, Victoria Street, Stellenbosch


PSO and Residence Reunions

For more information on birthday reunions for residences and PSO’s, click on links below.


Aristea 50 Reunion | Reünie

Capri 5th Reunion | Reünie

Irene 60 Reunion | Reunie

Lydia 70 Reunion | Reünie 

Helshoogte 50 Reunion | Reünie 

Huis Marais 75 Reunion | Reünie

Minerva 65 Reunion | Reünie 

Nerina 55 Reunion | Reünie

Sonop 85 Reunion | Reünie  

Olympus 10 Reunion | Reünie

Oude Molen 50 Reunion | Reünie

Pieke 50 Reunion | Reünie

Silene 15 Reunion | Reünie

Venustia 15 Reunion | Reünie

Wilgenhof 120 Reunion | Reunie 


Tygerberg Homecoming Events

Huis Francie van Zijl's 55 Reunion | Reünie

1973 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

1983 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

1993 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

2003 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

2013 MBCHB Class Reunion | Klasreünie


Do not miss out! We are hard at work to ensure that you have a great time, and we are excited about welcoming you back to Stellenbosch.


Any questions? Please send an email to [email protected] or call +27 (0) 21 808 2710.


..........................................................................................................................................................


 

Ons nooi jou baie graag uit na Tuiskoms 2023 by jou alma mater! Maak jou vriende bymekaar en sluit van Donderdag 14 September 2023 tot Saterdag 16 September 2023 by mede-Maties aan op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse. 

 

Afslaan saam met SWAN

Tuiskoms 2023 begin met die SWAN Gholfdag by die Stellenbosch Gholfklub. Toets jou vaardighede op die pragtige Stellenbosse gholfbaan met ’n skilderagtige uitsig, geniet insiggewende gesprekke, en brei jou professionele netwerk uit in ’n ontspanne en gemaklike atmosfeer. Ontmoet mede-Maties, koester ou herinneringe en vorm nuwe vriendskappe.

 

Datum: Donderdag 14 September 2023

Tyd: 11:00

Koste: R3 000 vir vier balle

Plek: Stellenbosch Gholfklub

 

Sakeontbyt – ’n Besinning oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse ekonomie

Sluit aan by dr. Nthabiseng Moleko, ’n vooraanstaande akademikus en spesialis in industriële ontwikkelingsfinansiering, prof. Johann Kirsten, Direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing, Phuthi Mahanyele-Dabengwa, Uitvoerende Hoof: Suid-Afrika van Naspers, dr. Nicky Newton-King, voorsitter van die US Raad en eerste vroulike hoof van die Johannesburgse Effektebeurs (JSE), en Doris Viljoen, Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing by die Stellenbosch Besigheidskool, vir ’n interessante bespreking oor die faktore wat entrepreneurs bemagtig om sukses te behaal en die belangrikheid van die bevordering van ekonomiese groei.

 

Datum: Vrydag 15 September 2023

Tyd: 08:30

Koste: R100

Plek: Victoria-hub (langs Monica-koshuis), Stellenbosch

Sprekers: Dr. Nthabiseng Moleko, prof. Johann Kirsten, Phuthi Mahanyele-Dabengwa, dr. Nicky Newton-King en Doris Viljoen

 

Matie Soirée

Gesondheid! Kom proe ’n heerlike verskeidenheid wyne en nie-alkoholiese drankies deur wynmakers wat almal aan die US gestudeer het. Daar sal ook heerlike kos en vermaak van topgehalte wees. Kuier lekker saam in die skaduwee van die eikebome en met ’n uitsig op die majestueuse Pieke-berge.

 

Datum: Vrydag 15 September 2023

Tyd: 17:00

Koste: R150

Plek: Alumni-klubhuis (Die Stal), Coetzenburg

 

Dekade-reünies

Ons het ’n heerlike middagete gereël spesiaal vir alle eerstejaars in die jaargroepe van 1973, 1983, 1993, 2003 en 2013. Laat weet al jou vriende en maak gereed om stories uit te ruil en julle gedeelde Matieland-ervarings in herinnering te roep. Ons hoop julle sal ’n onvergeetlike reünie vol nostalgie en baie lag geniet, sowel as die vreugde om weer saam met ou vriende te kuier.

 

Datum: Saterdag 16 September 2023

Tyd: 12:30

Koste: R250

Plek: Alumni-klubhuis (Die Stal), Coetzenburg

 

Matieland-konsert

Mymering en melodieë... Ons almal weet Maties is talentvol! Ons Matieland-konsert is die groot afsluiting van Tuiskoms 2023. Kom geniet ’n puik aand saam met Koos Kombuis, legendariese liedjieskrywer en sanger; RAAF, die bekroonde sanger-liedjieskrywer-egpaar wat voorheen bekend was as Bottomless Coffee Band; Kirsty Bows, ’n musikant wat ’n elektriese viool bespeel en bekend is om haar samevloeiing van musiek en mode; en finaliste van die Universiteit se jaarlikse Acapella-sangkompetisie (voorheen bekend as sêr).

 

Datum: Saterdag 16 September 2023

Tyd: 18:30

Koste: R200

Plek: Endler-saal, Victoriastraat, Stellenbosch

 

Reünies van PSO’s en koshuise

Klik op die skakels hieronder vir meer inligting oor die reünies van PSO’s en koshuise.


Aristea 50 Reunion | Reünie

Capri 5th Reunion | Reünie

Irene 60 Reunion | Reunie

Lydia 70 Reunion | Reünie 

Helshoogte 50 Reunion | Reünie 

Huis Francie van Zijl's 55 Reunion | Reünie

Huis Marais 75 Reunion | Reünie

Minerva 65 Reunion | Reünie 

Nerina 55 Reunion | Reünie

Sonop 85 Reunion | Reünie  

Olympus 10 Reunion | Reünie

Oude Molen 50 Reunion | Reünie

Pieke 50 Reunion | Reünie

Silene 15 Reunion | Reünie

Venustia 15 Reunion | Reünie

Wilgenhof 120 Reunion | Reunie 

 

Tuiskomsgeleenthede op die Tygerberg-kampus

Huis Francie van Zijl's 55 Reunion | Reünie

1973 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

1983 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

1993 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

2003 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

2013 MBCHB Class Reunion | Klasreünie

 

Moenie hierdie geleenthede misloop nie! Ons werk hard daaraan om seker te maak Maties gaan hulleself gate uit geniet en ons is opgewonde daaroor om jou op Stellenbosch te verwelkom.

 

Enige vrae? Stuur gerus ’n e-pos na [email protected] of bel ons by +27 (0) 21 808 2710.


DIRECTIONS

HOMECOMING 2023 | TUISKOMS 2023
Stellenbosch University
Stellenbosch Central, Stellenbosch
Get Directions