Family friendly

Parys Rugbyklub afsluiting met gaskunstenaar Jakkie Louw

Sat Aug 12, 16:00 - Sat Aug 12, 23:00

Biki Byte Bistro

ABOUT

Kom ondersteun Parys Rugbyklub deur deel te wees van die seisoenafsluiting by Biki Byte Bistro.


Waarvoor jy kan uitsien op die aand:

Hekke maak oop 16:00

Jakkie Louw sing 19:00


  • Live Musiek
  • Prysuitdeling
  • Veiling: 'n paar duursame items wat opgeveil gaan word ten bate van Parys Rugbyklub
  • Lekker kos beskikbaar by die restaurant
  • Kontant kroeg
  • Geen eie drank of kos word toegelaat nie


R130 - Earlybird kaartjies (sluit op 12 Julie)

R150 - Normale kaartjies (na die 12de Julie)

R180 - by die hek


Venue: BIKI BYTE BISTRO - 29 km buite Parys

Plot 98, Lindequesdrift


Aanwysings: R53 uit Parys oor die brug, verby die Potchefstroom afdraai, word hy R500, Hou aan vir +- 16km op R500 tot by die afdraai Lindequesdrift toe - Main Road, Hou reguit aan vir 10km op Main Road, draai regs op Zeekoe straat (grondpad). Daar is 'n BIKI BYTE Bord aan die regterkant. Hou aan op die grondpad dit is ongeveer 1.5km tot by Biki Byte se hek.