FREE OPTIONS
Family friendly
ORREL & OPERA met SOUT & SAFFRAAN
Sun Sep 3, 14:30 - Sun Sep 3, 16:00
KLIPKERK, WITBANK
ABOUT
Kom verwelkom die LENTE saam met 'n ORREL & OPERA uitvoering deur SOUT & SAFFRAAN in die NG Moedergemeente Witbank se pragtige Klipkerk.
Die 90 minute program sal 'n verskeidenheid liedere uit bekende musiekblyspele, operas en rolprente bevat, asook 'n handvol Afrikaanse gunstelinge en klassieke musiek.
Datum: Sondag 3 September 2023
Tyd: 14h30-16h00
Adres: 7-11 Krugerstr. Witbank
Koste:
Volwassenes R60
Pensionarisse R40
Kinders (10jr+) R30
Daar sal veilige parkering beskikbaar wees.
Navrae: 071 613 8235
Besprekings: www.quicket.co.za