Boekklub: Marlene van Niekerk: Die onstuitbare

Mon Oct 9, 18:15 - Mon Oct 9, 19:30

Hofmeyrsaal

ABOUT

Aangebied deur Naledi


’n Heerlik onheilige gesprek oor Marlene van Niekerk: Die tempteerbare oog is gewaarborg met Marius Crous (redakteur), Sonja Loots en Metha-Miré Viljoen wat met Marius Swart in gesprek tree oor dié huldigingsbundel van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Luister ook na ’n voorafopname van Marlene wat self voorlees en ’n paar van die deelnemers se vrae beantwoord.

DIRECTIONS

Boekklub: Marlene van Niekerk: Die onstuitbare
Hofmeyrsaal
Church St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599
Get Directions