Tue Oct 17, 18:30 - Sun Oct 22, 13:00
Laerskool Elspark
Elsies vier hulle 50 jaar se bestaan deur hulle revue Elsiewood op die planke te bring. Vat die rit van 'n leeftyd saam met ons deur 50 jaar se Blockbuster movies.