Family friendly

Cradock boere-oggend

Thu Jun 22, 10:00 - Thu Jun 22, 12:00

The palms Venue and Accomodation

ABOUT

RIG se hoof-uitvoerende beampte, Willem Lategan, kom gesels oor die dinamika van familiebesigheid, boerdery en die navigering van onstuimige finansiële tye. Wikkel om jou kaartjie te kry! Plek is beperk. Sien jou binnekort in Cradock!

DIRECTIONS

Cradock boere-oggend
The palms Venue and Accomodation
59 Dundas St, Cradock, 5880
Get Directions