Please note that the venue for this event has changed to: Pepper Tree, Plot 5, Kennilworth, Bloemfontein

Koek en Tert

Thu Dec 1, 18:30 - Thu Dec 1, 20:30

Pepper Tree

ABOUT

Koek en Tert is Susan Coetzer se 1ste eenvrouvertoning – ‘n komedie met ‘n hart wat jou sal laat skaterlag. Dis die vroulike teenvoeter vir “Groet die Grotman” en behoort deur elke vrou in Suid-Afrika gesien te word- asook die mans…. Koek en Tert is deur Susan Coetzer geskryf en Susan  speel self die rol van die lywige size 44  Koekie Koekemoer (eienares van ‘n tuisnywerheid) wat met behulp van haar life coach (‘n mini trampoline, Lientjie) die fisiese en emosionele bagasie van 20 jaar tackle en probeer afspring- sodat sy weer ‘n ruite kan vang. “Koek en Tert” sal jou ten minste vir ‘n uur van al jou probleme laat vergeet!
Lag en die wereld lag saam met jou, huil en jy huil alleen.