Jak de Priester - Tarentaalfees Kersmark

Fri Nov 4, 19:00 - Fri Nov 4, 23:00

Oesfeesmark venue - Doornpan Zuid

ABOUT

Jak de Priester tree vanjaar op by Tarentaalfees Kersmark in BOTHAVILLE! Kom geniet 'n besonderse aand onder die Vrystaatse sterre. Daar sal etes te koop wees asook 'n koffiekroeg met warm en koue verversings. Kom al vroeg om deur die stalletjies te stap en al jou kersinkopies af te handel.

DIRECTIONS

Jak de Priester - Tarentaalfees Kersmark
Oesfeesmark venue - Doornpan Zuid
New Valley Governorate, Egypt
Get Directions