Thu Jun 15, 19:00 - Thu Jun 15, 20:00
TD KERK
Die gewilde Bernice West kom kuier in Kimberley in die hartjie van die winter! Hierdie event beloof om jou hart warm te los. So bring die gesin vir 'n heerlike aandjie van saamsing en saamwees.