Family friendly
APPEL - OP DIE VERHOOG IN POLOKWANE
Sat Sep 2, 14:00 - Sat Sep 2, 23:45
Pietersburg Laerskool
ABOUT
Appel, tans een van die gewildste kunstenaars in die musiekbedryf, kom na Polokwane!
Bring jou kampstoel of piekniekkombers en kom kuier saam. 'n Koelhouerfooi is by die hekke betaalbaar.
Geniet vanaf 14h00 'n ontspanne middag/aand saam familie en vriende tussen 'n kreatiewe verskeidenheid kuns- en kosstalletjies voor Appel se buitelug konsert - 18h30.


DIRECTIONS
APPEL - OP DIE VERHOOG IN POLOKWANE
Pietersburg Laerskool
33 Thabo Mbeki St, Polokwane Central, Polokwane, 0700
Get Directions