No under 13s
Die Garage
Wed May 24, 19:00 - Thu May 25, 20:00
Adam SMall Theatre Complex
ABOUT
Avril Williams, ’n fisioterapeut, glo vas dat ’n sprokiestroue iewers in haar nabye toekoms wag. Haar sussie Mikayla, ’n meestal werklose aktrise, bestuur haar eie sinisme soos ’n Ferrari met ’n afslaankap – die skerpste ding in haar bagasie, haar tong. Wanneer Flip, die pizza-afleweraar, ook op die toneel verskyn, is die tafel gedek vir ’n sardoniese tragikomedie oor die donkersnaakse kant van Kaapse suburbia
DIRECTIONS
Die Garage
Adam SMall Theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions