Family friendly

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA

Sat Oct 28, 10:30 - Sat Oct 28, 14:00

The Sun Time Square Hotel

ABOUT

Willem Botha is weer terug vir 'n onvergeetlike oggend by sy Willem Botha Make-Up Masterclass.


Kom kuier saam by The Sun Time Square Hotel in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!


Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.


Twee kaartjieopsies beskikbaar:


Normale Kaartjie sluit in:

  • Durbanville Hills Verwelkomingsdrankie
  • Bottel Dors Water
  • Ligte vingerhappies


VIP Kaartjie sluit in:

  • dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
  • Sitplek by tafel in voorste helfte van die venue
  • 2 x bottels Durbanville Hills wyn per tafel
  • 1 x Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R295
  • 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
  • R350 afslag voucher van Purenity Salon wat Willem Botha se hare doen


Kontantkroeg sal beskikbaar wees.


  • LET ASB: JY BESPREEK 'N SITPLEK AAN 'N SPESIFIEKE TAFEL EN NIE 'N SPESIFIEKE SITPLEK AAN DIE TAFEL NIE.

DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA
The Sun Time Square Hotel
209 Aramist Ave, Menlyn, Pretoria, 0181
Get Directions