TWEE & Herman Kleinhans | Rugby, Musiek & Wyn in Wellington | 10 Sept 2023
Sun Sep 10, 14:00 - Sun Sep 10, 20:00
Welbedacht
ABOUT
TWEE, HERMAN KLEINHANS & SAREL KLEINHANS
Rugby, Musiek & Wyn
Springbokke vs Skotland | Rugby Wêreldbeker | Wellington
10 Sept 2023 | Welbedacht Wynplaas
"Ervaar 'n onvergeetlike vertoning met TWEE en Herman Kleinhans. Die dinamiese duo, TWEE, met hul treffer-lied "Ek Sweer", vermaak gehore regoor die land met hul unieke kombinasie van musiek en stories. TWEE word meesterlik aangevul deur Herman Kleinhans se hartroerende optrede. Dit is 'n energieke en interaktiewe vertoning wat bekoor en betower van begin tot einde."
Daarna word die Springbokke teen Skotland om 17h45 op 'n grootskerm TV uitgesaai!
Waar: Welbedacht Wynplaas, Wellington
Wanneer: 10 September
Hekke open: 13:00 (Japan vs Chile)
Vertonings: 15h00
Sarel Kleinhans
Herman Kleinhans
TWEE
Rugby: 17h45 (Springbokke vs Skotland)
Kaartjies: R200 vooraf en R220 by die deur (gratis vir kinders onder 12)
Spur gaan die kos voorsien.
Geen kos en drank word mag ingebring word nie.
Almal is welkom!