No under 18s

Spoegwolf live by De Dekke

Sat Jul 8, 18:00 - Sat Jul 8, 23:00

De Dekke

ABOUT

Kom kyk Suid-Afrika se nommer een rock band, Spoegwolf, live by De Dekke in Grootbrak!


Deure maak 18:00 oop en show begin 21:00.


Ongelukkig geen onder 18s toegelaat nie, so bring jou ID saam.


Kaartjies R220pp


Wees deel van die Spoegwolf familie. Jy bring jou stem, ons bring die songs!

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live by De Dekke
De Dekke
De Dekke Shopping Complex N2, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions