Byt Vas! Seminaar

Fri May 19, 09:30 - Fri May 19, 12:30

Lewende Woord Brummeria

ABOUT

Voel jy asof jou emmer vol is? Is jy moeg, gestres, angstig en sonder enige energie? 


Dis so maklik om op te gee wanneer die lewe se skroefies vir jou vasdraai; of om hoop te verloor as jy twyfel of jy hierdie berg te bowe kan kom... En so draai jy om en om in doellose sirkels... met geen LOGIESE uitkoms nie! Klink dit soos jy? Lyk opgee na jou enigste uitweg? 


Dan is Radiokansel se Byt Vas!-Seminaar van 19 Mei, met Lynette BeerGustav Gous en sangeres Lisa Katzke, net vir jou bedoel!


Kom leer by die beste van die bestes hoe om VAS TE BYT in moeilike tye.  Sluit by ons aan vanaf 8:30 vm tot 12:30 nm by Lewende WoordBrummeria in Pretoria vir ‘n lewensveranderende moedskep-oggend. Kaartjies kos slegs R175! Verversings sal te koop wees. Sien ons jou daar? Bespreek vandag nog by webtickets.co.za.


Daar’s hoop! Moenie opgee nie! BYT VAS!

DIRECTIONS

Byt Vas! Seminaar
Lewende Woord Brummeria
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184
Get Directions