FREE OPTIONS

Sosiale Media Pre- en Post-Covid - Prof. Johan Smith

Sun Apr 23, 18:00 - Sun Apr 23, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Johan werk al meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers, ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke as outeur of mede-outeur fokus veral op dié groepe. 

Hy kom deel by hierdie geleentheid sy ervaring en kennis oor sosiale media.

Dit is 'n wonderlike geleentheid om as ouers toegerus te word.


Plek: George-Bergsig Gemeente

Tyd: Sondag 23 April 18:00

Toegang is gratis.

'n Kinderoppasdiens is ook beskikbaar, maar plek is ongelukkig beperk.


Koffie en tee sal bedien word vanaf 17:40.