Family friendly

Mnr. en Mej NHS 2023

Tue Aug 15, 18:00 - Tue Aug 15, 21:00

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit bied aan: Mnr. en Mej. NHS 2023 met Bok van Blerk


Dié jaarlikse glansgeleentheid vind plaas Dinsdag 15 Augustus in NHS se skoolsaal. Ons spog weer met twingtig deelnemers en die briljante Bok van Blerk. 


Kaartjies is beskikbaar teen R100 per person. Daar is net ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar en plekke word nie geallokeer nie.

DIRECTIONS

Mnr. en Mej NHS 2023
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions