Family friendly

Kleur & Klank 'n Hoërskool Dr. E.G. Jansen Revue

Thu Jul 20, 19:00 - Fri Jul 21, 21:00

Mardi Gras Teater - Carnival City

ABOUT

Hoërskool Dr. E.G. Jansen bied hierdie jaar, vir die eerste keer in die skool se geskiedenis, die jaarlikse revue by Carnival City se Mardi Gras Teater aan.


Ons leerders oefen met groot entoesiasme terwyl hulle gereed maak om te sing en hul harte uit te dans vir jou vermaak.


Merk jou kalender vir die vertoningsdatums en maak gereed om die lewendige kleure en opwindende musikale nommers van "Kleur en Klank" te ervaar. Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!


**KINDERS 5 EN ONDER WAT OP DIE SKOOT SIT IS GRATIS**