Family friendly

Winton Dans

Fri Dec 1, 18:00 - Sat Dec 2, 00:00

Winton Boereverenigingsaal

ABOUT

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Winton dans. Stof af jou dans skoeneen kom geniet die aand saam met ons. Ons bied 'n heerlike steak ete. Onthou ook jou beursie en ondersteun ons kontantkroeg.

Riaan Jacobs gaan sorg vir die lekkerste dansmusiek.

Jy wil dit nie misloop.

DIRECTIONS

Winton Dans
Winton Boereverenigingsaal
Winton
Get Directions