FREE OPTIONS
Family friendly

Winton Boeredag

Wed May 3, 07:30 - Wed May 3, 17:00

Winton Boereverenigingsaal

ABOUT

Kom kuier saam met ons rondom die tema "Hoekom herlewingsboerdery in die Kalahari" met kundige sprekers.


Kom besoek 'n verskeidenheid uitstallers en geniet heerlike Kalahari gasvryheid.


Alle registrasies staan die kans om 'n dam te wen met komplimente van Alpha Damme.


Die dames sal ook bederf word met 'n praatjie deur Derrich Gardner. En vir die met groen vingers, ook wenke oor tuinmaak.


Die kleinspan is ook welkom.

DIRECTIONS

Winton Boeredag
Winton Boereverenigingsaal
Winton
Get Directions