RIAAN BENADE LIVE BY LAVENDER HILL COUNTRY ESTATE
Fri Mar 24, 18:00 - Fri Mar 24, 23:00
Lavender Hill County Estate & Wedding Venue
ABOUT
Riaan Benade is by Lavender Hill Country Estate, Vivaldi Hall!
Vrydag, 24 Maart 2023,
Kroeg maak 18:00 oop, met plaaslike kunstenaar vertoning.
Riaan Benade tree op, 19:30.
Kontant kroeg met kaart fasiliteite is beskikbaar.
Boek 'n tafel van 12 persone per tafel.
Tafels hoef nie vol gemaak te word nie, individuele kaartjies is ook beskikbaar.
Slegs 24 kaartjies vir Cocktail tafels van 3 persone per tafel is beskikbaar.
Eet mandjies kan vooraf bespreek word teen R80pp.
Koop jou kaartjie nou, jy wil nie hierdie geleentheid misloop nie!
Onthou jou dans skoene!
Sien jou daar!