FREE OPTIONS
Family friendly

Die krag van jou teenwoordigheid - Sanet Grobler

Sun Feb 26, 18:00 - Sun Feb 26, 19:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Sanet Grobler van Illuminated Growth gaan met ons gesels oor die krag van jou teenwoordigheid in jou kind se lewe. Sanet werk die afgelope 13 jaar met kinders - sy fokus op studiemetodes, leierskapsontwikkeling en ondersteun kinders en families op 'n emosionele vlak in haar Spelterapie praktyk.


Die beste voorspeller vir jou kind se sosiale en emosionele gesondheid is jou band met jou kind. Kom luister saam hoe ons hierdie band kan oppas en versterk.


Sondag 26 Febr. om 18:00.

Gratis kinderoppasdiens beskikbaar.

Koffie sal bedien word vanaf 17:30.