Family friendly

Heinrich and Nicole Sutton - Diamonds and Denims (@ Die Centurion Teater)

Sun Jun 4, 15:00 - Sun Jun 4, 16:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Diamonds & Denims is ‘n musikale uitvoering deur Nicole & Heinrich Sutton en ander gaskunstenaars.


Nicole en Heinrich is jong virtuosos en het reeds diep spore in die vermaaklikheidswereld getrap. Nicole op saksofoon en Heinrich op klavier beloof ‘n genotvolle musikale reis deur moderne musiek, asook jazz en klassieke geanres. Hulle deel ook interessante staaltjies en ervaringe met die gehoor.


Hierdie vertoning is ten bate van SAACA, vir die befondsing van diere kankernavorsing.

DIRECTIONS

Heinrich and Nicole Sutton - Diamonds and Denims (@ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions