Family friendly

"JAN SE SKULD"-FEES 2023

Fri Sep 15, 14:00 - Sun Sep 17, 00:00

Hugenote Sportgronde

ABOUT




Groter, beter, LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK se "JAN SE SKULD"-FEES 2023

Kunstenaars: Bernice West, Snotkop, Spoegwolf, Juan Boucher, Eloff

Marius D, Mia, Micheal & Eugene.




  • 15 & 16 September 2023
  • Vrydag 14:00 - 0:00
  • Saterdag 9:00 - 0:00
  • WAAR?? Hoërskool Hugenote se sportgronde


!! KAARTJIES !!

Laerskool leerders:




  • Ouderdom van 0-3 jaar: GRATIS
  • Ouderdom van 4 - 13 jaar: R20 per dag.
  • Jannies leerders wat aan massa revue deelneem is GRATIS!







  • Gekontroleerde veilige parkering: R20 per kar per dag.
  • (GESLUIT)Early bird kaartjies beskikbaar tot einde Mei 2023
  • Vrydag - R150
  • Saterdag - R200
  • Naweekpas R330

!!BOGENOEMDE PRYSE SLUIT EINDE MEI!!


!!FEES KAARTJIE PRYSE!!



  • Vrydag - R200
  • Saterdag - R250
  • Naweekpas - R400
  • Koelerboks fooi R150 per ingang!


!! Stalletjies !!

Bespreek jou stalletjie vandag.

Kontak Marienette van der Walt by [email protected]


!!Lapas!!

Onthaal 20 gaste per aand.

Kontak Lorraine Sceepers by 063 777 2717

*terme en voorwaardes geld

DIRECTIONS

"JAN SE SKULD"-FEES 2023
Hugenote Sportgronde
Trichardt Ave, Paul Krugersoord, Springs, 1559
Get Directions