SAJWV Kalahari Jagkompetisie

Wed May 22, 07:00 - Sun May 26, 18:00

Kalahari

ABOUT

Wen 'n jag in die hart van die Kalahari se rooiduine ter waarde van R100 000!!!


Die wenner en drie metgeselle kan elkeen 'n gemsbokbul asook vier springbokramme jag. Jy neem al die vleis huis toe!


Alle kostes ingesluit - dagfooie-, bakkiefooie- en slagfooie, R10 000 se brandstof, fooitjies vir die personeel en alle spys en drank. Plus 'n geskenpak vir elke jagter!


Die jagdatum is 22-26 Mei 2024.


Koop soveel kaartjies as wat jy wil! Jy hoef nie by die trekking te wees nie, ons sal jou bel!

DIRECTIONS

SAJWV Kalahari Jagkompetisie
Kalahari
Askham
Get Directions