Vellie's bied aan Riaan Benade

Fri Feb 10, 20:00 - Fri Feb 10, 22:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Ons het julle gemis en Natuurlik vir Riaan Benade ook ... 


So kom " Gooi nog n Whiskey" saam ons Vrydag die 10de Februarie vanaf 20h00 en Geniet n Lekker Spontane aand hier by Vellie's.


Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R100pp of R150 by die deur.


Kom geniet die aand saam ons!