Family friendly

Appel by die Skeerstoor

Sat Nov 18, 15:00 - Sun Nov 19, 00:00

Die Skeerstoor Kroeg

ABOUT

Appel by die Skeerstoor saam verskeie kunstenaars.


Datum: Saterdag, 18 November 2023

Plek: Die Skeerstoor Kroeg

Tyd: Hekke open 15:00 (Program sal later bekend gestel word)

Prys: Gouspringkaartjies - R200 pp kinders onder 13 jaar is gratis.

Laatslaperkaartjies - R250 pp (die kaartjies is op die dag by die hek beskikbaar)


GEEN eie drank of kos nie. Slegs kontantkroeg.

Kaartjies is aanlyn beskikbaar of WhatsApp die Skeerstoor by 064 044 9276.


Kampplek is ook beskikbaar teen R50 pp. Beperkte hoeveelheid kampplek. Kontak die Skeerstoor by 064 044 9276 om jou plek te bespreek.