RKO at the Daisy Jones
Sun Dec 18, 13:00 - Sun Dec 18, 18:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Radio Kalahari Orkes keer terug na die Daisy Jones hierdie Desember.
Met die talent van IAN ROBERTS, het die Radio Kalahari Orkes deur die lengte en breedte van ons land getoer. Geen dorp wat hulle besoek het sal ooit weer dieselfde wees nie en as jy 'n vertoning regstreeks gesien het, sal jy verstaan hoekom. Hul musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem, asook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies,bas en gazoos.
Kom geniet 'n midddag van musiek en samesyn in die wynlande.
Sondag 18 Desember
Deure maak 13h00 oop vir middagete en drank bestellings.
Show begin 16h00.
Kaartjies: R120 aanlyn of R150 bydie deur.
________________________________
Radio Kalahari Orkes are coming back to The Daisy Jones this December.
Featuring the talent of IAN ROBERTS, the Radio Kalahari Orkes has toured the length and breadth of our land. No dorp they have visited will ever be the same again and if you've seen a show live you will understand why. Their music extends from a deeply rooted place, taking on Ghoema, Latin and Africana music, including anything else found along the gravel road. With acoustic equipment almost as old as their motto, their sound includes violin, guitars, harmonica, bass, kazoo and an old penny whistle.
Join us for an afternoon of music and kinship in the winelands.
Sunday 18 December.
Doors open 1pm for lunch and drinks.
Show starts 16h00.
Tickets: R120 online or R150 at the door.
Use the WAZE app to get to the venue