Capitol Cinemas - Black Friday Charlize Promosie

Fri Dec 9, 08:00 - Sun Jan 8, 20:00

Capitol Cinemas

ABOUT

O jinne, Charlize het ons amper bankrot gehad met haar wiskunde!


Maar hier is nog 'n Black Friday Charlize promosie vir die ander Capitol Cinemas liefhebbers wat bietjie laat geslaap het!


Koop 'n fliek kaartjie vir net R44 (minimum 4 kaartjies)


Termes & Voorwaardes geld:

  • Kaartjies beskikbaar vanaf 25 - 28 November 2022
  • Kaartjies kan gebruik word vanaf 09 Desember 2022 - 08 January 2023
  • Kaartjies mag nie verkoop of verruil word nie
  • Die promosie sluit slegs fliek kaartjies in.
  • Capitol Cinemas sal oop wees vanaf 09 Desember 2022!

DIRECTIONS

Capitol Cinemas - Black Friday Charlize Promosie
Capitol Cinemas
C/O Sefako Makgato Drive and, Moloto Rd, Derdepoort, Pretoria, 0023
Get Directions