Family friendly

KFC Tennisfees

Thu Mar 2, 08:00 - Sat Mar 4, 18:00

De Aar High School Tennis Courts

ABOUT

KFC Tennisfees: (2-4 Maart 2023)

TENNIS VIR ALMAL!

Genoeg tennis, asook tyd om die fees te ondersteun!

Pryse en verrassings vir almal! (Beste vordering, meeste potensiaal beste gees, vriendelikste speler en vele meer)

Donderdag 2 Maart 2023: (KFC Tennistoernooi: Formaat Round Robin)

(Bane: Laerskool-, Hoërskool , Sportgronde en Excelsior)

1)   O.8

2)   O.10              

3)   O.12

4)   O.14

Tellers vir O.8

Vrydag 3 Maart 2023:

1)   Tennis vir ouderdom 3-10 jaar en beginners. (4 ure met tyd tussenin om fees te besoek en die springkastele te geniet)

Sluit in:

·      Tennisafrigting (grondhoue, vlughoue, afslane)

·      Tenniskompetisie

·      Balspeletjies en – vaardigheid

·      Voetwerk

2)   Tennistoernooi (formaat Round Robin) vir beginners en diegene wat nooit die geleentheid kry om te kompeteer en tenniswedstryde te speel nie.

Tellers vir beginners.

Saterdag 4 Maart 2023:

Dubbels/Gemengde dubbels toernooi (Round Robin) vir Ouers/Volwassene + kinders. (Ouers/Volwassenes hoef nie te betaal vir die dubbels/gemengde dubbels -toernooi nie, maar wel vir die fees.)

Indien nodig sal toernooi in verskillende kategorieë ingedeel word, of op voorgee basis.

Karoofees-tennistoernooi word afgesluit met “fun + games” vir almal. Daar is baie verrassings en pret wat wag, asook ‘n Lucky Draw.

o  Around the World, Beste valhou, Teikens raakslaan en vele meer!

 

Toegangsgeld vir Karoofees ingesluit by toernooifooie. (Vir eerste dag: R300 per speler; vir twee of meer dae R400 per speler.)


Toernooi skakel: https://www.quicket.co.za/events/200080-kfc-tennisfees/



Navrae:        

Lotalna Menne 082 433 8743                                                                                       

Driaan Smit 076 374 6750

DIRECTIONS

KFC Tennisfees
De Aar High School Tennis Courts
1 Jupiter Way, De Aar, 7000
Get Directions