No under 18s

Andriette Norman : 7 Desember : Blohmhuis Teater, Strand

Wed Dec 7, 18:00 - Wed Dec 7, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom geniet 'n intieme vertoning met Andriette Norman by Blohmhuis Teater, Strand.

Andriette Norman kom doen 'n enig in sy soort akoustiese vertoning, soos julle haar nog nie gehoor het nie.

Sy bring ook van haar nuwe liedjies na ons toe, so kom geniet die aand saam met ons!

 

R200 p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine

"Plaas asseblief vooraf jou Canape Platter en glas wyn bestelling deur Quicket of deur Blohmhuis Teater, ons sal binnekort ingerig wees om etes gedurend die optredes te voorsien" :)


BLOHMHUIS TEATER

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

Andriette Norman : 7 Desember : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions