HOE? Konferensie
Sat Sep 10, 09:00 - Sat Sep 10, 19:00
Lewende Woord Durbanville
ABOUT
Khaki’s & Kant is die Vrouenetwerk van Lewende Woord kerk in Durbanville. Ons glo ons het ’n mandaat van God om ’n vroulike weermag op te rig om in hul roepings te beweeg, die wêreld te betree en ‘n stem vir Jesus te wees.
Ons stel bekend ons eerste vrouekonferensie op 10 September 2016! Dit is 'n dag vir ELKE VROU van enige ouderdom en agtergrond.
Die hart agter die konferensie is om 'n kragtige atmosfeer te skep waar die Heilige Gees elke vrou individueel kan bedien, vrouens saam uit die Woord bekragtig kan word en by mekaar kan leer. Van gees-vervulde lofsang en aanbidding, tot spesiale gassprekers en ander verrassings, hierdie is 'n dag vir JOU as VROU en jy kan dit nie misloop nie!
Ons gassprekers gaan tema's uit die Bybel addresseer wat vir elke vrou van toepassing is: HOE OORWIN EK, LEEF EK, GEE EK, HOOR EK?
Ons gassprekers hierdie jaar sluit in:
- Rina Norden (Senior pastoor, Lewende Woord nasionaal)
- Elmien Claassens (Hoof van Funanani: nie-winsgewende organisasie vir weerlose kinders, jong mense en families)
- Emma van der Walt (Hoof van die Profeet- en Genesingskool van Lewende Woord Brummeria)
- Louret van Rooyen (Senior pastoor, Lewende Woord Durbanville)
Kaartjies is R300 per persoon.
Vir verdere navrae, kontak ons by: [email protected] of skakel ons by die kerkkantoor: 021 981 0632.

GELEENTHEID BESONDERHEDE
Geleentheid Naam
Khaki's & Kant Hoe? Konferensie
Datum van Geleentheid
10 September 2016
Tyd
09:00 - 19:00
Kaartjie sluit in
- 'n Goodie bag
- 'n Ontbyt versnappering
- 'n Ligte middagete pakkie
- Toegang tot alle sessies asook 'n paar interessante stalletjies op die dag!

Gassprekers