RAAF (Bottomless Coffee Band) live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Dec 8, 20:00 - Thu Dec 8, 21:15

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

RAAF, voorheen bekend as Bottomless Coffee Band, is 'n folk-pop-duo, wie nie net Suid-Afrikaanse gehore met hul 12 instrumente betower nie, maar ook al in Namibië, Europa en die Verenigde Koninkryk opgetree het.

Lourens en Este het as twee ambisieuse studente in Stellenbosch ontmoet, en na 'n draai in die korporatiewe wêreld het hulle die musiekbedryf aangepak om ander deur musiek te kan inspireer. Die RAAF's het reeds twee albums, Room with a View (2014) en Anthelia (2018) bekendgestel en hulle is tans besig om hulle derde album PREDIKER vry te stel.

DIRECTIONS

RAAF (Bottomless Coffee Band) live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions