Family friendly
Elkana LANGARM SOKKIE 18 November 2023
Sat Nov 18, 16:00 - Sun Nov 19, 00:00
Landbou Skou Saal
ABOUT
Kom en geniet die Middag saam met ons vir n lekker Langarm Sokkie Ten Bate van Elkana Kinderhuis
Plek Malmesbury Skou gronde
Kos Stalletjies
Kontant Kroeg
Kaart Fasiliteite Beskikbaar
Kunstenaars
Oriana
Ivan
Kaycee
Andriette
Desmond Wells
Met DJ Poena wat die dansvloer sal vol hou
Kaartjies is R100 per persoon
Beskikbaar op Quicket of kan kontant gekoop word by Cornel - 072 054 1871