Poppemeester - 'n Huldeblyk aan Ingrid Jonker
Fri Sep 9, 19:00 - Fri Sep 9, 21:00
De Ark Guesthouse
ABOUT
Lizanne Barnard
Hierdie pianis, fluitis, sangeres, lirieke/musiekskrywer en produksieskepper is musikant in murg en been.
Sy vorm deel van die duo MARIMBA! vanaf 1994 tot 2012. Die groep het veral bekendheid verwerf vir hulle bydrae tot kwaliteit Afrikaanse musiek en hulle toonsettings van gedigte deur bekende Afrikaanse digters.
Haar splinternuwe een-vrouvertoning wat 'n intieme kykie bied in die werk en lewe van Ingrid Jonker, “POPPEMEESTER” word by De Ark aangebied op Vrydag, 9 Sep’16 om 19:00.
‘n Aand van sang, klavier en fluit. Sop en sjerrie ingesluit by die kaartjie.

DIRECTIONS
Poppemeester - 'n Huldeblyk aan Ingrid Jonker
De Ark Guesthouse
37 Kantoor St, Lydenburg, 1120, South Africa
Get Directions