Skaapkop en -afval ete (3-gang maaltyd)

Sat Aug 13, 18:30 - Sat Aug 13, 23:45

Wild Clover Breweries

ABOUT

SKAAPKOP EN - AFVAL ETE

"Not for the faint-hearted!"

Kom en geniet 'n eksklusiewe aand saam met die span van Wild Clover Breweries waar ons jou sal betower met ons vriendelike diens en ongelooflike craft bier...bedien met 'n 'eens in 'n leeftyd' skaap-kerrie-ete!

Die aand sluit in:
- "Live entertainment"


Welkom drankies:
Elke gas ontvang 'n 400ml Wild Clover Breweries draft bier

- Voorgereg
Geurige groente en vleissop – bedien met vars gebakte brood, botter, tuisgemaakte konfyt en gerasperde kaas.

- Hoofgereg 
Kerrie-afval bedien op rys met tuisgemaakte appelkoosblatjang
Kerrie-hoender op rys
Stroperige soetpatats 
Gestoofde groenboontjies
Gesnipperde tamatie en uie slaai
Bespreek vir 'n tafel van 4 of meer en kry ‘n GRATIS skaapkop vir jou tafel

- Nagereg: 
Karringmelkpoeding – bedien met vla en appelkooskonfyt
Koffee en tee word ook bedien.


TABLE BOOKING ESSENTIAL:
Please contact the brewery for table arrangements and booking allocations after you have purchased your tickets. Invite your friends to fill the tables, otherwise we will have to...see below!

PLEASE TAKE NOTE:
- Seating limited to brewhouse layout, therefore you might end up being seated with other people (if you and your friends don't fill up a specific table)  making some new friends
- We cannot cater for any alterations in the menu for food allergies or religious prohibition
- Cash/Credit card/SnapScan facilities available
- Beer & wine sales available
- No children allowed (no under 18's)
- No animals allowed

 

DIRECTIONS

Skaapkop en -afval ete (3-gang maaltyd)
Wild Clover Breweries
Wild Clover Farm, R304, Stellenbosch, 0001, South Africa
Get Directions