Nataniel | Hierdie Kersfees: Konings, Kos & kwessies

Sat Nov 19, 10:00 - Sat Nov 19, 11:30

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Hierdie vertoning word aangebied in samewerking met Stellenbosch Gemeente vir die Stellenbosch Basaar.


Nataniël gesels oor sy gunstelingtyd van die jaar, die geskiedenis, die feite, die foute, die fees, die beplanning, die uitvoering, die gesondheid, die seisoen, die geloof, die gawes en die geleentheid. 


Vrae, antwoorde, humor, kinders, krisisse, kwellinge, familie en finansies, absoluut alles!


Vrae kan vooraf anoniem gevra word, Nataniël antwoord reguit en met vreugde!