Family friendly

Riaan Benade by Skilpad Teater

Sat Dec 10, 14:30 - Sat Dec 10, 23:00

Skilpad Theatre, Leccino Farm

ABOUT

Kom geniet 'n aand van musiek tussen die berge en appelbome by Skilpad Teater in Vyeboom. Met liedjies soos Spontaan, Keeza, Nallies en gooi nog 'n whisky gaan hierdie 'n aand wees om te onthou. Bring jou dansskoene, jou piekniekmandjie, jou vriende en familie vir Riaan en sy band se eerste vertoning by Skilpad Teater. Kom ontspan en kuier saam met ons by Skilpad Teater.


Jack & June gaan sorg vir lekker pre-show musiek en gaan verseker almal op hulle voete kry met liedjies soos Smoorverlierf en Klippe Kou.


Geen drankies van jou eie word toegelaat op die perseel nie. Kontantkroeg beskikbaar op die dag.

Hekke open: 14:30


Jack & June: 17:00

Riaan Benade 18:30