Vellie's bied aan - Die Heuwels Fantasties
Sat Sep 24, 17:05 - Sun Sep 25, 02:00
Vellie's Bar and Grill
ABOUT
Kom geniet Die Heuwels Fantasties se show Saterdag, 24 September 2022, om 19h00 by Vellie’s Bar & Grill!
Kaartjie pryse beloop:
- R100 aanlyn op Quicket
- R150 by die deur
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.
Onthou asb, ‘n kaartjie aankoop verseker ongelukkig nie tafel spasie nie. Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, alle tafels is op 'n "first come, first serve" basis. Kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry.
GEEN onder 18’s word toegelaat SONDER ouer toesig nie. Kinders onder 18 jaar mag onder GEEN omstandighede by Vellie’s drink nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.
Koop vandag jou kaartjies op Quicket, jy wil dit nie mis nie!