FREE OPTIONS
Family friendly
Innibos Buitelug Familiefees Saterdag
Sat Oct 1, 10:00 - Sat Oct 1, 23:00
Kwanyoni Lodge
ABOUT
Met verhoogoptredes deur kunstenaars soos Irene-Louise van Wyk, Snotkop, Refentse, Soul Taxi, Droomsindroom en Coenie Naudé beloof hierdie om 'n pret familiedag vir die hele gesin te wees. Daar is ook die Boerboel Bene-kompetisie en 'n Innibos Baard-kompetisie met heerlike pryse waaraan die manne kan deelneem; daar is 'n voldag kindervermaakprogram, verskeie demo's, stalletjies, buitelug-aktiwiteite soos boogskiet en ponieritte en 'n wyn- en biertuin! Jou gunsteling KykNET celebs gaan 'n draai maak. Jy kan die Innibos Buitelug Familiefees by Kwanyoni Lodge nié misloop nie.