FREE OPTIONS

Dirk van der Westhuizen

Fri Sep 16, 19:30 - Fri Sep 16, 22:30

Ficassio Gastehuis

ABOUT

Vanaf sy kenmerkende klanke en so bietjie boere musiek regdeur tot " Slap House beats' , heerlike sokkie musiek en iets wat die hartsnare tokkel, bevat Dirk Van Der Westhuizen se nuwe album " Bietjie Lekkerder" inderdaad iets vir almal!


Dagboek Vrydagaand 16 September want Ficassio Gastehuis en Events Venue gaan dit "Bietjie Lekkerder" maak. Bespreek jou kaartjie vandag nog om teleurstelling te voorkom! Kaartjies sal ook beskikbaar wees by die deur.


DIRECTIONS

Dirk van der Westhuizen
Ficassio Gastehuis
197 Ian St, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571
Get Directions