FREE OPTIONS
Om trauma te oorkom - Mirieka Broodrÿk (maatskaplike werker en trauma spesialis)
Sun Sep 4, 18:00 - Sun Sep 4, 19:15
George-Bergsig Gemeente
ABOUT
Trauma het 'n massiewe impak op byna elke mens iewers in hulle leeftyd. Maatskaplike werker en trauma spesialis, Mirieka Broodrÿk, deel insigte oor hoe om trauma te oorkom. Die sessie sal ook ouers help om hulle kinders beter te begelei in die hantering van trauma.
Koffie is beskikbaar vanaf 17:40. Kom kuier gerus saam.
'n Gratis kinderoppasdiens is ook beskikbaar op bespreking.