No under 18s
JVR-Aanlyn veiling en afsluitingsfunksie
Fri Aug 26, 18:00 - Fri Aug 26, 22:00
Welgemeend
ABOUT
U word hartlik uitgenooi om die afsluitingsfunksie van vanjaar se tweede aanlyn veiling in Welgemeend by te woon.
Dit vind op Vrydag, 26 Augustus vanaf 18:00 tot 22:00 plaas.
Hier kan u vir die laaste vier uur heerlik saamkuier en teen mekaar - en die mense wat aanlyn inskakel - vir oulaas bie.
U kan ook solank op www.bidpro.co.za registreer om te begin bie wanneer die veiling om 12:00 op 23 Augustus afskop.